Ek het op Oudtshoorn grootgeword en skool gegaan op Matjiesrivier, na matriek het ek gestudeer aan Oudtshoorn Onderwyskollege en daarna onderwys gegee vir 10 jaar, Verder gaan studeer aan US maar Grieks was 'n kuns en moes opgee. Terwyl ek aan US studeer het ek my verdienste aangevul deur die eerste Rekenaargesteunde opleidingsentrum is Suid-Afrika daar te begin.
Hierdie toekenning maak die mark vir ons oop om saam met die groot spelers in die mark ons produk te bemark. Ons mag vir die volgende jaar ons produk bemark onder die etiket "Suid Afrikaanse Kampioen Produk"