KLEIN KAROO NUUS - Kragtoevoer na die Klein Karoo sal môre, 3 Januarie vanaf 10:00 tot 15:00 af wees.
Die rede vir die kragonderbreking is dringende herstelwerk wat naby Waboomskraal deur Eskom onderneem word.
Dorpe wat sonder krag sal wees is Oudtshoorn, Dysselsdorp, De Rust, Calitzdorp, Ladismith en al die landelike gebiede in daardie omgewing.
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'