Volgens hom het die woongebied uitgebrei soos die families gegroei het en later het ander mense wat ook op die plase gewerk het ook daar kom woon.
Hendrik woon in sy ma se pa (Gawie LeKay) se huis wat al vir amper 75 jaar steeds staan soos dit destyds gebou is.


