Die ACVV se boodskap "Keer die Seer" is luidrugtig verkondig met die blaas van fluitjies wat die publiek aanmoedig om nie stil te bly wanneer hulle bewus is van enige mishandeling nie.
Inwoners en personeel van Tuishuis, Bellinganhof, Gottland Tehuis, Maatskaplike Dienste, ACVV Dysseldorp se trompoppies, Eljada en die Oudtshoorn Dienssentrum het aan die optog deelgeneem.
Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders duur van 25 November tot 10 Desember.
Sien nog foto's hier.

Die 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders duur van 25 November tot 10 Desember.
FOTO'S: JACQUES SWART, OUDTSHOORN COURANT-JOERNALIS