OUDTSHOORN NUUS - John-Wayne Petersen, 'n leerder van P.J. Badenhorst, is gekies vir die Afrika skole individuele skaakkampioenskappe wat vanaf 6 tot 13 in Limpopo sal plaasvind.
Hy is ook deel van die span wat vanaf 16 tot 24 Desember aan die SA Junior skaakkam-pioenskappe in Johannesburg sal deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'