Heelwat kunsliefhebbers het die bibberende koue getrotseer om na 967 kunsskatte van die jeug van Oudtshoorn te kom kyk.
Die publiek word uitgenooi om die uitstalling daagliks vanaf 10:00 tot 20:00 te besigtig tot Sondag 12 Augustus.

Johan Coetzer (links), organiseerder, Poem Moony - gasspreker, Johan Claassen - skoolhoof en Brett Peyper - hoofuitvoerende beampte van die KKNK by die opening van Struisies se Jeugkuns en Fotoweek. Foto's: Jacques Swart