Op 16 Desember is kinders vir `n uitstappie na die Gamkaberg en die Warmbad-spa geneem, in samewerking met CapeNature en die departement maatskaplike ontwikkeling.
Op 21 Desember is lekkergoedpakkies as vroeë Kersgeskenk uitgedeel aan kinders in wyk 4 en op 24 Desember het `n opelugverhoog in Smartie Town vir vermaak gesorg.
Philip Seroux, OCJF-projekkoördineerder, het alle rolspelers bedank vir hul betrokkenheid.

'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'