Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Werkers van die Saag Jonker-vereafdeling het vanoggend hul weergawe van die gewilde Jerusalema-dans uitgevoer.
Volgens Lesley-Ann Mallish, het die werkers besluit om hul danspassies ten toon te stel uit dankbaarheid dat vier werkers wat met Covid-19 gediagnoseer is volkome herstel het.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'