OUDTSHOORN NUUS - Die verdagte (31) in die Almay Hurling-moordsaak is glo vanmiddag, 11 April, in die omgewing van 15:00 oorlede nadat hy Saterdag in die George-hospitaal opgeneem is weens 'n selfmoordpoging.
Hurling se wrede moord is wyd en syd deur die gemeenskap veroordeel - sy het beswyk aan veelvuldige steekwonde.
Navraag is alreeds vanmiddag om 15:05 na die polisie gestuur om die verdagte se afsterwe te bevestig.
The Executive Mayor of Oudtshoorn, Chris Macpherson has confirmed that the municipal worker who was a suspect in the murder of Almay Hurling has passed away in the George Hospital earlier today. "This was a traumatic week for everyone touched by the deaths of the victim as well as the suspect. My wish is that those affected by this tragedy may find closure," Macpherson said.
Vorige artikels:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’