Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die jaarlikse Toy Run het om 10:30 vanoggend by die Pick n Pay-parkeerarea afgeskop.
Honderde motorfietsryers van motorfietsklubs van regoor die streek heen het saamgetrek ten aanskoue van nuuskierige omstanders.
Die motorfietsryers het vanaf 11:00 'n 'mass ride' gehou deur strate soos Langenhovenweg en Dassieweg waarna hulle om 12:00 by die Oudtshoorn Korrektiewe Dienste bymekaar gekom het om die geskenke en sappies aan die kinders te oorhandig.
Die publiek is welkom om ook 'n bydrae in enige vorm te maak.
Kyk video's hieronder.
Die motorfietsryers deel geskenkies uit.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'