KLAARSTROOM NUUS - Die Stigting Simon van der Stel Suid-Kaap en Outeniqua Historical Society het op 29 Oktober ‘n uitstappie na Klaarstroom gereël - die eerste na die pandemie.
‘n Vol maar interessante program het vir 'n praatjie oor die wolwassery, wandel deur die dorp, anekdotes oor die inwoners van destyds, Anglikaanse Kerk en die Boere-oorlog, gehandel.
Verskeie sprekers soos Koos Roets, Frans Steenkamp, Eunice Visser, Jeremy Witts-Hewison en Allen Duff het die dag meegemaak.
Lees meer van hierdie besonderse dag op 10 November in die Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Klaarstroom, Klein Karoo nuus'