OUDTSHOORN NUUS - Die Leeuloop is behoorlik Vrydag 23 Februarie met 'n 5km-Leeuloop (colour run) uitgebeeld by Langenhoven Gimnasium.
Selfs die skoolhoof, Stephanus Potgieter het deelgeneem.
Volgens Mindi Breunissen, woordvoerder vir Langenhoven Gimnasium, het die leerders en personeel dit baie geniet.
"Die gees by Gimmies is ongelooflik positief en die leerders geniet hulle skoolloopbaan by Langenhoven Gimnasium."
Gimmies op die leeuloop-roete.
Tarien Jonck, Stephanus Potgieter (skoolhoof) en Chrismarie Strydom.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'