Sover vasgestel kan word is niemand ernstig beseer nie, maar die bestuurder is op die toneel in hegtenis geneem.
Die ongeluk het gistermiddag om ongeveer 17:00 gebeur.
Die Oudtshoorn Courant het verlede week met 'n veldtog begin in 'n poging om 'n manier te vind waarop die hoë aantal padongelukke in die omgewing verhoed kan word.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.
Klik hier vir 'n verwante nuusflits.
(1).jpg)
Die wrak het in die veld langs die pad tot stilstand gekom. Foto's: Liezl van Niekerk
.jpg)
Nooddienstepersoneel en verkeerspolisie was gou op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'