Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die televisiespan van KYKnet se Fiësta het gister en vandag in die dorp gekuier.
Hulle het onder andere gaan loer na die voorbereiding om die reusagtige boom van eenheid by die dorp se ingang op te sit.
Vamiddag het hulle met 'n klomp dames van die reWOLusie gesels.
Teen môre behoort al die gekleurde wolskeppings oral in die dorp aan bome en heinings te pryk.
'n Groep kinders het ook vandag ingespring en gehelp om bome te "wolbom".
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'