Die inisiatief deur Feedem Pitseng, die spysenieringsmaatskappy wat vir alle etes by die tehuis verantwoordelik is, het vir groot opwinding gesorg.
Pryse, wat geborg is deur Makka Swart Bouers, PSP, Duvenhage, Keyser en Jonck, Pennypinchers en Feedem Pitseng, is onder andere oorhandig aan diegene met die mooiste versierde hoede en die paar wat die beste danspassies kon uithaal.
Personeel en inwoners het se prettige hoede was reg in die gees van Lentedag. Foto: Jacques Swart
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'