Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Bale voer, houers met water en vragte kruideniersware wat aan boere geskenk word, word tans by die Kansa veilingskrale buite Oudtshoorn afgelaai.
Die konvooi voertuie is vanoggend uit die Kaap en uit George weg.
35 plase wat 105 gesinne insluit ontvang die hulp.
Byna 20 voertuie was deel van die konvooi. Danie Heefers van die tv program Fokus, gee ook dekking aan die projek.
Kyk 'n video hieronder:
Byna 20 voertuie was deel van die konvooi.
Die konvooi voertuie is vanoggend uit die Kaap en uit George weg.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'