OUDTSHOORN NUUS - Vier persone was gisteraand, Vrydag 23 Junie, in 'n ongeluk betrokke na vyf donkies op die Dysselsdorp-pad geloop het.
Een van die donkies het voor die voertuig in geloop.
Die insittendes van die voertuig is nie beseer nie.
Die donkie is opslag dood.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’