Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Groep mense van George het vanoggend met hope kos en komberse vanaf George by die skut opgedaag.
Dit is na die inisiatief van Karlien Swart wat gehoor het van die nood by die skut.
Sy het op haar Boerboel Facebookblad, Bruno Swart en maatjies 'n beroep op mense gedoen om kos Oudtshoorn toe te stuur.
Van die mense het ook klein hondjies aangeneem en saamgevat huis toe.
Kyk 'n video hieronder:
Een van die hondjies wat 'n tuiste in George gekry het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'