OUDTSHOORN NUUS – Na 4 mm reën in die damme se opvangsgebiede en tussen 5 tot 8 mm reën in Oudtshoorn die afgelope week is die damvlakke, gemeet op 4 Junie, as volg:
- Raubenheimerdam 33 %
- Mellvilledam 95%
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'