OUDTSHOORN NUUS - Vyf dansers en modelle van Pro Academy gaan vanaf 30 September tot 5 Oktober aan die SA's by die South African Talent Championships deelneem.
Volgens hul afrigter, Nadia du Preez, gaan hulle in verskeie afdelings in dans en model deelneem.
Die deelnemers is voor, van links: Nicay Jackson en Marne de Wit. Agter: Chris-Marie Tolken, Ian de Wit en Danielle Theron.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'