OUDTSHOORN NUUS - Cape Nature het vandeesweek drie bome by die Goue Swane se dienssentrum by die United Congregational Church geplant.
James Japhta van Cape Nature help Lydia Delport (96) om een van die bome te plant.
"Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'