OUDTSHOORN NUUS - Die munisipaliteit het gister bevestig dat Chad Louw, die dorp se burgemeester, Covid-19 onder lede het.
Volgens 'n mediaverklaring het Louw 'n Covid-toets ondergaan nadat hy in kontak was met 'n persoon wat Covid-19 het.
Hy is positief vir Covid-19 getoets en sal in isolasie bly totdat hy volkome herstel het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'