Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEOS - Brian Daniels se groot dag het uiteindelik aangebreek. Hy gaan van Oudtshoorn tot by die Rooikruis-kinderhospitaal stap om geld in te samel.
Hy gaan vandag tot in Calitzdorp stap en daar oorslaap. Hy beplan om teen 25 September in die Kaap te wees.
Mense kan steeds kaartjies by hom koop terwyl hy op die staptog is. Kaartjies kos R100. Vandag het 'n groot skare hom by die Oudtshoorn-munisipaliteit afgesien om die eerste van 440 km af te lê.
VIDEO - Brian Daniels se groot dag het uiteindelik aangebreek (Video: Sonia Wahl, Oudtshoorn Courant).
VIDEO - Brian Daniels stap van Oudtshoorn tot by Die Rooikruis-Kinderhospitaal (Video: Sonia Wahl, Oudtshoorn Courant).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'