Video
OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-brandweer is tans op die toneel van 'n massiewe brand in Schoemanshoek.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant ontvang het, het die brand naby die Raubenheimerdam begin en beweeg dit nou in die rigting van De Kombuys.
Die oorsaak van die brand is nie bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'