OUDTSHOORN NUUS - Twee persone is vanoggend na die hospitaal geneem na 'n botsing in Voortrekkerweg.
Volgens inligting wat op die toneel verkry is, het 'n Chev by die vulstasie uitgery en die Volkwagen-bakkie het na bewering agterin hom vasgery.
Paramedici het die bestuurder en passasier in die bakkie vir nek- en gesigbeserings behandel.
Die bestuurder van die Chev is nie beseer nie.
Volgens inligting wat op die toneel verkry is, het 'n Chev by die vulstasie uitgery en die Volkwagen-bakkie het na bewering agterin hom vasgery.
Paramedici het die bestuurder en passasier in die bakkie vir nek- en gesigbeserings behandel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'