OUDTSHOORN NUUS - 'n Beloning van R1000 word uitgeloof vir enigiemand wat kan help om suksesvol klein Rocco veilig by sy eienaars te kry.
Die baba skaaphond is, na bewering, gister uit sy erf naby Filco deur vier kinders gelok.
Die vermoede is dat Rocco moontlik iewers in Bridgton is. Enigiemand met inligting kan die eienaars by 072 446 1854 of 082 260 9017 kontak.
Enigiemand met inligting kan die eienaars by 072 446 1854 of 082 260 9017 kontak.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’