Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Vrou wat een van die verkeerspunte tussen Oudtshoorn en De Rust beman is lig beseer toe 'n sterk wind die beheerpunt wat op 'n sleepwa is, omgetip het.
Die rukwind wat op verskeie plekke skade aangerig het, het met gietende reën gepaard gegaan.
'n Huis naby die beheerpunt is ook beskadig toe 'n boom omgewaai het en op die stoepdak geval het.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'