Update Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Beeldmateriaal van Vrydagmiddag 25 Augustus se botsing in Jonesstraat, waar ‘n taxi met 18 insittendes gerol het, wys hoe die ongeluk plaasgevind het.
Die beeldmateriaal is op die facebookgroep, Oudtshoornite Staan Saam, geplaas.
Die botsing het om 15:14 plaasgevind.
Vier van die taxi se insittendes is per ambulans na die Oudtshoorn Hospitaal vervoer.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige artikel hier: Taxi rol in Jonesstraat
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'