GEHEIM
Ons elkeen het 'n geheim, want waarhede bring pyn
Jou lewe vou soms wawyd oop, al skuil jy agter 'n gordyn
Jy is onsigbaar al is jou "vriende" daar
Alhoewel jy soms nie wil, bly jy liewer stil.
Laat ek dit beter explain, hou jou beter klein
Sit daai vinger op die lip, hou jou mond gezip.