Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n 4-Jarige kind is vanmiddag op die pad tussen Oudtshoorn en De Rust naby die stortingsterrein doodgery.
Die seun is deur 'n vragmotor getref toe hy oor die hoofpad gehardloop het.
Sy ma is op die toneel.
Die pad is gesluit en ongeduldige motoriste is besig om deur die veld kortpad te neem.
Kyk 'n video hieronder.
Op die toneel van die ongeluk. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'