Hannes Vermeulen, die eienaar van die nuwe Aandiebrand Vleismark wat hy en sy gesin aan die begin van die jaar geopen het, is Dinsdagoggend omstreeks 04:00 deur die polisie in kennis gestel dat die veiligheidshek en voordeur van die besigheid oopgebreek is.
Dit blyk dat 'n voertuig van Suiderkruis Sekuriteit die oopgebreekte deur gesien het toe hulle toevallig verbygery het en die polisie in kennis gestel het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'