OUDTSHOORN NUUS - Die 12-jarige Jenovan Abrahams (links) en Anton Theunissen (middel) het vandeesmaand se Oudtshoorn-sakekamerliga met 50 punte gewen.
Agter: Jurie Neethling (klubkaptein) en heel links is Jan le Roux (borg, Efficient Wealth).
'Ons bring jou die nuuste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'