OUDTSHOORN NUUS – Die Oudtshoorn-polisie het onlangs die gemeenskap van Buffelsdrift besoek om die 100ste verjaarsdag van Jeanette Meyer te vier.
Saam met haar, op die spesiale dag, was lt.kol. Tania du Plessis en sers. Jan Combrinck wat aan haar ‘n geskenk oorhandig het.
Events Baking and Catering het ‘n koek vir Meyer gebak en vertel dat dit ‘n groot voorreg was om deel te kon wees van die spesiale dag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'