Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Politieke partye is nog besig om staanplekke by sommige stemlokale op te slaan en volgens 'n inwoner wat vroeg vanoggend wou gaan stem, was sommige lokale nog nie teen seweuur gereed nie.
Spesiale stemme kon reeds sedert Saterdag uitgebring word en gewone stemme kan vandag by talle stemlokale in die dorp se woonbuurte en in landelike gebiede uitgebring word.
VIDEO: Verkiesingsdag begin rustig
Vyf politieke partye, DA, ANC, VF, OGI en GOOD het vroeg vanoggend reeds in Adderleystraat by 'n stemlokaal hulle plek ingeneem:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'