Video
OUDTSHOORN NUUS - Stemlokale wat vanoggend besoek was is almal in volle swang en dit blyk dat die proses glad verloop.
Volgens kandidate verwag hulle sommige uitslae reeds teen 23:00 vanaand.
Een van die lokale waar mense flink opdaag om te stem is oorkant die Bridgton polisiestasie waar ongeveer 40 mense buite die lokaal gestaan en wag het.
FOTOGALERY: Stemdag in Oudtshoorn
VIDEO: Stemdag verloop vlot
NOG VIDEO'S OP ONS YOUTUBE KANAAL: KLIK HIER
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'