OUDTSHOORN NUUS - Leerders van Saturnus Primêr het verlede Donderdag Oudtshoorn-hospitaal besoek.
Hulle Paasnaweek het begin deur pakkies met lekkernye vir elke kind in die hospitaal te oorhandig.
Agter is Simone Grootboom en Petrodene Fortuin, opvoeders van dié skool.
Leerders van Saturnus Primêr.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'