OUDTSHOORN NUUS - Glynis Le Kay, skoolhoof van De Villiers Primêr is verlede Vrydag vir haar 45 jaar diens in die onderwys vereer.
Le Kay het die spesiale toekenning by haar unie, Naptosa, ontvang. Sy is 62 jaar oud en sal volgende jaar aftree.
Sy het drie kinders, Glynis Le Kay, 'n onderwyser by Bridgton Sekondêr, Denzil de Vos, 'n luitenant in die weermag en Gabrielle Le Kay, ook 'n lid van die weermag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'