Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Christo van Deventer en Anandie Kruger is gisteraand tydens Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse skoonheidskompetisie onderskeidelik as Mnr & Mej Struisie gekroon.
Altesaam 24 deelnemers het sake uitgespook vir die reg om dié titel.
Sowat 300 gaste het die spoggerige geleentheid bygewoon.
Altesaam 24 deelnemers het sake uitgespook vir die reg om dié titel.
Nommer 3 het 'n pragtige glimlag.
Sowat 300 gaste het die spoggerige geleentheid bygewoon.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'