OUDTSHOORN NUUS - Ds. Johannes Muggels (middel) van die Oudtshoorn United Congregational Church het verlede Sondag 21 jaar as predikant gevier.
Die Oudtshoorn UCC-gemeente het tydens die konferensiediens ter vieringe van die kerk se 182ste bestaan 'n skild van erkenning en waardering aan Muggels oorhandig.
Links is Henry Booysen en Daphne Marais.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'