TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Tweehandsny (twee-hand-sny) s.nw., tweehandsnye; tweehandsnytjie. (streektaal) Sny (sny II 2) brood wat so dun is dat dit met of op twee hande gedra moet word om te verhoed dat dit breek: Nog net ’n tweehandsny van ’n brood oor hê. ’n Papierdun tweehandsnytjie. Geen mens kan versadig raak van sulke tweehandsnye nie. (Opgeteken in Alexanderbaai en Namakw.).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’