Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die sterk wind wat tydens 'n swaar reënbui gewoed het, het verskeie geboue beskadig en bome omgewaai.
Op Volmoed buite Oudtshoorn het 'n gedeelte van Johan Rossouw se huisdak afgewaai.
'n Groot boom is omgewaai en twee groot leë watertenks is van iewers uit die veld aangewaai en het in sy erf beland.
Volgens hom het daar 25mm in slegs 15 min geval.
Kyk 'n video hieronder:
Die sterk wind wat tydens 'n swaar reënbui gewoed het, het verskeie geboue beskadig en bome omgewaai.
'n Paal het omgewaai.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'