TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Torpedoskop (tor-pe-do-skop) s.nw., torpedoskoppe. (rugby) Skop wat ver deur die lug trek deurdat die bal op so ’n manier geskop word dat dit om sy lang as draai of glad nie draai nie en die vlug v.d. bal gevolglik meer aërodinamies is; sin. torpedo: ’n Lang torpedoskop. ≈ Die heelagter het ’n paar pragtige torpedo-skoppe gelos … wat … verbasend ver langs die grenslyn getrek het (Burg., 9 Okt. 1952, 5).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’