OUDTSHOORN NUUSFLITS - 'n Vrou van Oudtshoorn is vanmiddag deur 'n bakkie van haar fiets afgery.
Die ongeluk het op die Lategansvleipad gebeur.
Volgens inligting wat deur die Oudtshoorn Courant bekom is, het die bakkie die fietsryer van agter af getref.
Sy is met ernstige beserings na die hospitaal geneem.
Geen verdere inligting is tans beskikbaar nie.
Volgens inligting het die bakkie die vrou van agter af getref.
Die beseerde vrou se fiets.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'