Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die bestuurder van 'n vragmotor het 'n hoofbesering opgedoen toe die vragmotor die pad verlaat en omgeslaan het.
Hy was met die verkoelingstrok vanaf die Kaap na Oudtshoorn onderweg met 'n vrag bederfbare produkte.
Die ongeluk het op die R62 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp plaasgevind.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'