Video
NUUTSTE INLIGTING @ 14:37 - Die bestuurder is uit die kajuit bevry en saam met die passasier per ambulans hospitaal toe geneem.
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Nooddienspersoneel is op 'n ongelukstoneel waar 'n vragmotor met lusernbale omgeslaan het.
Die bestuurder is in die kajuit vasgepen.
Die trok het op die brug oor die kanaal naby die stasie omgeslaan.
Die erns van die bestuurder se beserings is nog onbekend
Kyk 'n video hieronder.
Op die ongelukstoneel vanmiddag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'