Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Vragmotorbestuurder het 'n snywond aan sy kop opgedoen toe sy vragmotor vanmiddag omstreeks 16:00 in Meiringspoort omgeslaan het.
Hy was vanaf die Oos-Kaap na Riversdal onderweg met 'n vrag mielies. Hy was alleen in die vragmotor.
Verskeie vragmotors het al op die spesifieke draai omgeslaan.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'