Dit is die eerste keer dat iemand vervolg en gevonnis word weens die oortreding van dié wet, sê die NVG in 'n verklaring.
Die staatsaanklaer, adv. Max Orban, het gesê hy hoop die vonnis stuur 'n boodskap aan alle munisipale amptenare dat hulle met die gereg te doen sal kry as hulle nie munisipale reëls nou-geset nakom nie.