Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Voetganger wat in Parkweg deur 'n motor getref is, is per ambulans hospitaal toe geneem.
Die beseerde man is 'n weermagrekruut.
Hy was van die kafee af op pad terug na die basis toe hy die pad oorgesteek het en getref is.
Die bestuurder van die motor is deur die polisie hospitaal toe geneem vir bloedtoetse.
Kyk 'n video hieronder:
Mediese personeel behandel die beseerde.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'