Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Voertuig het vroeg vanoggend in 'n gat in die pad op die hoek van Van der Riet en Jan van Riebeeckstraat geval.
Die gat is as gevolg van 'n gebarste waterpyp.
Die bestuurder van die voertuig is nie beseer nie en sê dat sy oor die water wou ry en nog gerem het om stadig deur te ry toe sy net voel hoe haar voertuig wegsink.
VIDEO - Voertuig val in gat
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'