OUDTSHOORN NUUS - Vier leerders van PJ Badenhorst Primêr in Dysselsdorp is in die Eden-skaakspan opgeneem.
Hulle sal in Mei aan die Wes-Kaapse kampioenskappe in die Kaapse Wynland-distrik deelneem.
Hulle is Beverley Prins (organiseerder), Elgezay Jansen, Azalea de Villiers, Aliyah Oktober, Teshmia Jassen en Enrique Pietersen (skoolhoof). Hulle word deur Jamaine Olivier afgerig.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'